Lielie en die kniekie boeboe…

Pappa vra vir Lielie toe sy kom nag se^: “Hoe voel my meisiekind se kniekie boeboe vanaand”
Lielie gee ‘n stywe drukkie en in ‘n huil stemmetjie: “Pappa, hy voel nie eintlik beter nie…”

Advertisements

~ by nambabwe on 2007/03/29.

 
%d bloggers like this: