Lielie en Franse geskiedenis!

Marie Antoinette word uitgespreek as Mary Toilet.

‘n Trein stasie is ‘n trein sPasie.

Mamma: “Ek is lief vir jou”
Lielie: “Ja, ek is ook lief vir ek!”

Pappa: “Moenie al die koekies opeet nie, dis vir as ons by die museum kom”
Lielie: “Ok, ek sal dit be^re vir my 2 maatjies…ek en pappa!”

Advertisements

~ by nambabwe on 2007/04/13.

 
%d bloggers like this: