Lielie en die asdrom…

te groot vir die asdrom

Die reel in die huis is, as jou speelgoed iewers rondle^, gooi pa dit in die asdrom…

So Lielie hardloop al in die rondte deur die kombuis, sitkamer en eetkamer, maar moet elke keer stop en oor klim as sy in die nou gangetjie kom waar sy haar scooter fietsie dwars parkeer het.

Pa: “Lielie, gaan be^re daai motorfietsie, voor ek hom in die asdrom gooi”

Lielie (skreefogies): “Die motorfiets is te GROOT vir die asdrom!!!”

Advertisements

~ by nambabwe on 2007/04/22.

 
%d bloggers like this: