Lielie se^…

Ouma vra in die winkel: “wil jy hierdie ene he^ of daardie ene?”
Lielie: “Het ek dan ‘n keuse?”

Lielie gooi al haar speelgoed uit en skarrel na haar ma met die een handjie in die lug: “Mamma hierdie handjie was nou net baie stout gewees!”

Lielie: “Waar gaan jy?”
Pappa: “Ek gaan net gou die hekkie toemaak”
Lielie: “Kom jy weer terug?”

Advertisements

~ by nambabwe on 2007/05/19.

 
%d bloggers like this: