Lielie se^ weer…

Lielie le^ ‘n rukkie by ouma sonder ‘n broek en staan ‘n rukkie later op…

Pappa: “Lielie, kom gou hier”
Lielie, besig om by die trap af te seil: “Hoekom?”
Pappa: “Ek wil jou ietsie vra”
Lielie: “Ek dink nie so nie!”

Advertisements

~ by nambabwe on 2007/05/20.

 
%d bloggers like this: