Lielie se^….

Lielie: “ek WIL edaville toe gaan!!!”
Ma: “wat is by edaville?”
Lielie: “ek WEET nie!”

almal lag…
…behalwe Pa: “moenie so vir my lielie lag nie, dit was nie snaaks nie”
Lielie: ” DIT WAS!!!”

Advertisements

~ by nambabwe on 2007/05/21.

 
%d bloggers like this: