Lielie se^

Hoekom is jy so nat, Pappa?
Ek het met my motorfiets in die reen gery.
Dit moet nie reen nie.
Wil jy he^ dit moet sneeu?
Nee, dit moet nie sneeu nie, en dit moet nie reen nie…dit moet net reg wees! ek wil nie he^ jy moet so nat wees nie!!!

Advertisements

~ by nambabwe on 2007/12/14.

 
%d bloggers like this: